Wednesday, September 12, 2007

Ma verjaar!!

Baie geluk liefste mams met ma se verjaarsdag!!

Ek wens ma 'n jaar vol vreugde, goeie gesondheid

en innerlike vrede.

Baie lief vir ma. Geniet die blomme.

Charmaine

No comments: