Friday, April 4, 2008

Jy verjaar!!!


Baie geluk met jou verjaarsdag Elma. Ek hoop dis 'n pragtige dag en wonderlike jaar vir jou. Jy moet die dag en die bederf geniet. Vader se rykste seën vir jou en joune.


Baie liefde

No comments: