Baie geluk met jou verjaarsdag Riza. Dis heerlik om jou hier by my te he. Mag dit 'n baie spesiale dag en wonderlike jaar wees. Jy is baie kosbaar vir ons.
Liefde
Mam

Vir almal... Riza het sommer al haar eerste kersie doodgeblaas by die Noodle House. So voor verjaarsdag enetjie.
2 comments:
Riza ek hoef nie eers te sĂȘ dat ek hoop jy het 'n goeie dag gehad nie. Baie geluk en mag die jaar vorentoe vir jou net die beste en mooiste dinge inhou!!
Baie geluk aan jou ook Charmaine, met jou mooi dogter se verjaarsdag!
Baie dankie Muriel. Ek geniet haar vreeslik. Charmaine
Dankie Tannie, ek het ook my verjaarsdag geniet. Groete. Riza
Post a Comment