Showing posts with label Geluk. Show all posts
Showing posts with label Geluk. Show all posts

Monday, October 29, 2007

Baie geluk!!

Elriza is aan die einde van haar eerste jaar op die Bybelskoolkampus verkies tot die Studenteraad. Haar portefeule is dienste.

Baie geluk my meis en baie sterkte vir jou werk vir 2008. Mag Vader se Lig altyd oor jou skyn. Ek is baie trots op jou.
Liefde jou mam