Wednesday, October 10, 2007
Baba honde seuntjies
Monday, October 1, 2007
Babas!!
Toe Pete van die hospitaal af kom nadat hy die foon vir DJ geneem het, wou almal weet hoe dit met hom gaan en Pete sê vir Eunice "DJ is having babies". Die tweeling het dadelik die konneksie gemaak van babas en hospitaal, want hulle mamma gaan ook 'n baba hê en was baie opgewonde om vir DJ in die hospitaal te gaan kuier om die babas te gaan sien... :-) Ek hoop DJ het toe vir hulle foto's kon wys. Ek wil graag wil hoor wat die twee manne gesê het.
Na omtrent nog 45 minute kom nommer twee, koppie eerste. Hy het baie wit oor die lyfie en 'n kolletjie op sy kop. Die mamma hanteer die kleintjies baie goed en die twee boeties lê styf teen mekaar teen Beth se lyfie. Nr drie is oppad. Daar gebeur niks vir 'n hele lang ruk... te lank... die kleintjie sit vas en Riza moet help. Dis nog 'n reuntjie, maar hy is dood. Groot hartseer en trane, maar DJ ondersteun en Riza kan nie nou ingee nie want nr vier is oppad.
Weer voetjie eerste, hy skop en Riza gee kans dat Beth haar werk doen, maar dit neem te lank en die voetjie skop nie meer nie... Riza moet help en dis nog 'n reuntjie, maar hy lê doodstil. DJ gee raad en ondersteun en Riza vryf en daar is 'n skree... hy leef.
'n Baie moeë mamma Beth neem oor en doen haar lekwerk. Riza sorg dat die laaste van die nageboortes uit is en maak seker Beth en die kleintjies is rustig. Dis meer as vyf ure later.
Die storie is nog nie klaar nie want toe ek gister oggend "inloer", hoor ek dat mamma Beth en aldrie kleintjies by Riza op die bed geslaap het... kan jy nou meer
Friday, September 28, 2007
Tavid en Beth
Die tweetjies wag vir hulle vier nuwe babatjies wat gebore is op 27 September en julle sal soos ek, moet wag vir die foto's.
Lady Beth is baie groot en ongemaklik en lê lekker op die naat van haar ruggie op haar ma se knieë.
Sy en Tavid sit op die kussing voor die verwarmer en sy kry 'n soentjie.
Die kraamkamer is ook gereed. Riza vertel dat sy aanvanklik niks van die "kraamboks" wou weet nie. Riza het 'n beentjie binne in gesit vir Beth en sy het ingesluit en die beentjie gegryp en laat spat. Maar die afgelope week was sy gereeld in die boks (Beth, nie Riza nie) om te sien of alles reg en en gistermiddag so teen middagete het sy gaan lê om te kraam.. Baie slim vir 'n eerste keer mamma en so jong hondjie. Thursday, September 13, 2007
The secret is out! Beth is pregnant
The two kids got married this weekend, it was an eventful day.
Finally, the two kids got married this weekend. I had to more or less force the mom to do her first wedding ...because of this girl thing .... what will she wear?! I weren't worried about that, I just wanted to make an honest dog of her (thats Beth)
You can just see there's no father figure in Tavids life and he have no example how to treat his future wife. I mean she had her little arm around him ... what is he doing?
and then their wedding vows were; "love each other like the Father loves you"; and "stand still guys", and then "kiss the bride" as you can see,
The mom promise me that "stand still guys" are def in the Bible and can be use as a wedding script. (Won't comment on that, she still have to study two more years)
I see problems here ... he needed a little help. Who got her pregnant in the first place and did he need help .... NO!!
.
I do hope that little Beth will get all the love and support she needs to get from her "husband" Tavid during this pregnancy.
All in all it was a feast to remember, and Mr and Mrs Tavid are now one growing happy family.
And I heard the good news that I am going to be the "mom" of one of or the only baby.. Thanks guys. It is wonderful news. Now I can" wait!!

