Kom ons dans saam met haar die nuwe lewensjaar in.
Baie liefde ....t Charmaine xxx
Die lente is oppad... ons wens weer dit wil asseblief net bietjie afkoel, maar as dit warmer word by die huis gaan dit koeler raak hier en dan huppel ons almal en geniet die buite wees en die wonder van ons Pa se skepping. Bloeisels van Elma wat ek graag met almal deel. Sy se hierdie ruik ook lekker.....