My familie en vriende,
Ek is vreeslik opgewonde oor wat mens deesdae alles met internet kan doen, maar meer so omdat ek dit leer gebruik!!
Ek is vreeslik opgewonde oor wat mens deesdae alles met internet kan doen, maar meer so omdat ek dit leer gebruik!!
Ek het met die laaste Nuusbrokkies so gesukkel om die foto's aangeheg te kry en ek weet julle het masiewe mails gehad waarvan die meeste teruggekom het, bloot omdat dit te groot was.
Ek gaan nou so eenmaal 'n week probeer nuus en foto's oplaai en ek sal julle dan per mail laat weet. Die wat wil kan dan op die webwerf loer en sien wat alles hier gebeur.


2 comments:
Hallo tannie, ag ek hou sommer net van tannie se BLOG, great-great!
Pragtige fotos, ek lief die hout kamele ;-)
Liefde CEL
Celeste.
Ek is baie bly daar is darem iemand wat van die kamele hou .... en dis lekker om te weet jy kuier so bietjie op die werf. Hoop ons sien mekaar sommer gou weer!!!
Post a Comment