Didi
Pancho
en Taffy.
Pappa Tavid is baie oulik en sag met die drie manne en hulle het so bietjie tyd gehad het vir bonding....
maar daar is perke. ;-)
Mamma Beth het seker gaan tee drink saam met haar vriendinne. Ek gun haar dit van harte. Sy sorg verseker dat die drie seuns blinkvet en gesond is. Is hulle nie pragtig nie.


2 comments:
Hulle is pragtig ne mam? Ek kan nie dink dat ek hulle sal moet afskeid neem van nie ;-( dare, gaan tweetjies nie te ver nie ;-D
Ek weet dit gaan nie maklik wees nie meis, maar ja, die ander tweetjies by my sal maak dat ek julle gereeld sien... darem ;-) Jy en Beth en Tavid het so goed gedoen met hierdie eerste "broeiseltjie" Lief jou!!
Post a Comment