Baie geluk met jou verjaarsdag Eunice.
Ek hoop dis 'n wonderlike dag vol heerlike vreugde en vrede en dat dit die hele jaar by jou sal bly.
Ek hoop dis 'n wonderlike dag vol heerlike vreugde en vrede en dat dit die hele jaar by jou sal bly. Die allermooiste wense vir jou vir die jaar wat voorlê. Hier is 'n mooi bos blomme vir jou. Ek hoop
jy word lekker bederf en dat jy Vader se liefde sal voel vandag en elke dag .
Baie liefde
Charmaine


No comments:
Post a Comment