Nog 'n lagbek is klein Nicholas. Eunice skryf dat hy vir alles en almal lag en dat sy twee ouboeties baie oulik is met hom en uit hulle pad gaan om in haar pad te wees as sy met Nicholas werk... :-)
Hierdie kleinman in nog nie drie maande oud nie en kyk net hoe wakker en vol pret is die gesiggie. David en Steven word so mooi groot. Is dit nie twee "handsome" manne nie?


5 comments:
Hey mam, ons baba's is almal baie pragtig. Ek's lief vir mam.
Hey mam, ons baba's is almal baie pragtig. Ek's lief vir mam.
Ja hulle is baie mooi ne my kind en net tien maande wag??? :-)Lief vir jou
Hallo Sus.
Bietjie laat op die blog, maar ons is almla geseend. Paar dae dan is ek daar langs jou. Hopelik gaan ons mekaar gereeld sien ook.
Baie liefde
Ons sal verseker plan maak oubaas. Ek sien uit!!!
Post a Comment