Friday, August 24, 2007

Verjaarsdag



STEYN




Jy maak nou klaar met die Laerskool en betree die tienerwêreld. Ek wens vir jou 'n heerlike dag vol vreugde en 'n mooi jaar wat al jou verwagtinge ver oortref. Baie geluk met jou verjaarsdag.



Baie liefde


T Charmaine

No comments: