Ek het twee kleinkinders.
Sy moes 'n baba kom kies...

Tavid was op Valentynsdag nog te jonk om 'n geskenk te wees, maar met die hulp van die teler was hy oud en oulik genoeg om 'n kaartjie te wees. Ek weet nie baie mense het al so 'n oulike valentynskaartjie gekry nie en ek is seker DJ en Riza sal nie omgee om dit met ons te deel nie.
En toe word die mannetjie groter en natuurlik moes ek al sy foto's sien.
Tavid het te veel van sy mamma se aandag gevra en DJ het begin bekommerd raak dat hy in die mandjie sal moet slaap eendag... en toe kom Lady Beth. Ook die klein merrie se eerste foto het op die rekenaar verskyn.
En toe word sy ook groter.

Kyk hoe lyk hulle nou.
Hulle is altyd saam en ek dink DJ is nou veilig. Tavid en Beth sal seker in hulle mandjie slaap as jy hulle mooi vra uncle DJ.
Dj en Riza het groot planne en Tavid en Lady Beth het 'n geheimpie wat ek later met julle sal deel. Hang af....
Maar vir DJ en Riza is my gebed steeds: Phil 1:9,10 " And this is my prayer: that your love may abound more in more in knowledge and depth of insight, so you may be abe to discern what is best and may be pure and blameless untill the day of Christ."









7 comments:
"Oma" ek geniet jou stories baie en die res van die klomp hier kyk foto's. Die manne kan nie hulle tonge ophou klap oor die klein hondjies nie. Mooi bly en baie liefde. Eunice & die clan
Ek hoop ek sal sommer gou kan gaan kuier of julle hierdie kant bederf. So lekker om al die dinge met julle te kan deel. Dink met liefde aan julle. Oma
hey mam, gee glad nie om dat mam al my en DJ se geheime op die blog uitklap nie, ek is baie lief vir mam!!
Grandma "C" i'm not only worried about sleeping in the basket I'm worried about sharing everything with Tavid! He's a spoiled mommy's boy and I don't like sharing. Don't even know if Beth have him interested enough. I know I'm interested ...but not in Beth
Hi Guys ,
But uncle DJ you told Tavid to look after his mommy you know? He is taking his job very seriously at this stage.
The "kids" are beautiful guys and the grandma won't mind babysitting...
Love you lots!!
More sus
Dis lekker om jou Blogs te lees. Interssant om te sien wat jy jou alles mee besig hou. Lief die fotos van jou kat. Hy is ‘n karakter!
Jy het oulike kleinkinders maat. Moet net nie dat Nelmari hierdie blog lees nie, dan wil sy een hê
Post a Comment