Ek het vandag gewonder of enige iemand al iets gekoop het sonder om 'n idee te hê wat om daarmee te maak?
Wel ek het... en ek hoop ek oorleef dit om die storie te vertel, maar soos hulle sê: "Hou die spasie dop." Hannes ek wens jy was hier om te help, maar ook miskien goed want dalk sal jy vir my lag.

Maar so gepraat van dinge wat gaan kom... ons wag ook vir Hannes en Angela se kleinding en intussen het die tante ietsie gekoop om saam te stuur.
Ek sal allles van al die nuwe dinge vertel soos en wanneer hulle gebeur.
Liefde vir almal
Wel ek het... en ek hoop ek oorleef dit om die storie te vertel, maar soos hulle sê: "Hou die spasie dop." Hannes ek wens jy was hier om te help, maar ook miskien goed want dalk sal jy vir my lag.
Maar so gepraat van dinge wat gaan kom... ons wag ook vir Hannes en Angela se kleinding en intussen het die tante ietsie gekoop om saam te stuur. Ek sal allles van al die nuwe dinge vertel soos en wanneer hulle gebeur.
Liefde vir almal


3 comments:
hey mam,
die snorkel en dinge lyk interessant, en ek weet ook nie wat om daarme te maak nie, so moenie te sleg voel nie. Lief vir mam.
Ja maat jy sal hulle al die foto's moet wys. Indien jy "vergeet" sal ek dit op my blad sit :-)
Ons hoop maar ons foto's kom uit maat dan kan ek ook foto's op my blog sit as jy dalkies vergeet.
Post a Comment